supported by 5 fans who also own “Counterclockwise”
This album sounds like it was recorded inside of a dream. Soothing melodies, distant vocals and amazing beats - Endlhëtonëg is simply something else botwin336
supported by 4 fans who also own “Counterclockwise”
plesier is vryheid van spanning
leegmaak van blaasbalke
bestaan wat dryf in suspensie
van iets minder vloeibaar
as bestaan
ekstase daarenteen
is oorweldiging in totaliteit
vryheid in ballingskap
haarsnellerspanningsabsoluut
wat Sørgelig ons wys
is nie plesier nie
dis oorgee
oorlewering aan die gewigsdruk van 'n lewe
onophoudend opbouend
totdat geestesare bars
en wese sublimeer word
in 'n rooi miswolk
om die gekarteerde limiete
van totale spasie in te neem --L.D XUL//EXCELSI